Werner Burger (16/05/2013)

tori-paige-young-featured
Tori Paige Young 18/08/1995 – 21/12/2008
9th August 2015
Show all

Werner Burger (16/05/2013)

werner-burger

werner-burger36 year old Werner Burger of Riebeek-Wes was diagnosed with Lymphatic Cell Cancer in 2011, and is needing a matching bone marrow stem cell donor.

Below is his story:

“Ek is getroud en woon in Riebeek-Wes.  Ek het die afgelope 16 maande limfatiese selkanker.  Ek het vie nege maande intensiewe chemoterpaie ontvang, maar ek kan nie verder behandeling kry sonder om ‘n beenmurg-stamseloorplanting te ondergaan nie.  My eie beenmurg is al te swak, so ek kort ‘n skenker.
Ek en my vrou, Carin , wil mense meer bewus maak van beenmurg-skenking.  Hoe meer mense betrokke raak, hoe beter is iemand se kans om te oorleef.